Op pad met Afrikaans - Ysterman Beukes: Bergsig (Noord-Kaap)

13,503
0
Published 2016-06-17
Op die donkiekar van die lewe raak die donkies soms maar wild en die 'tyres' al hoe 'papter.' Luister na 'n pragtige voordrag van 'n Namavrou se gebed vir haar seun deur 'n bekende Namakwalandse storieverteller, Oom Ysterman Beukes van Bergsig. Oom Ysterman was ook op sy dag 'n opgeleide spysenier en nasionale veerpyltjie-kampioen.

All Comments (5)