Jan Breytenbach

Published 2024-06-28
Col. Jan Breytenbach Tribute and Eulogy

All Comments (16)
  • @rd1509
    Thank you for your service. May you rest in peace Sir. God Bless you and your family. Saluting a legend.
  • RIP Oom Jan - fondly remembered as Amehlo-insimbi. We will not see his kind again.
  • My innige meegevoel met die uitgebreide Breytenbach familie. Terselfdertyd my diepste dankbaarheid aan hierdie uitsonderlike man vir die onuitwisbare spoor wat hy gelaat het in die geskiedenis van RSA. Mag die Here julle vertroos in hierdie hartseer tyd en mag die herinnering aan die goeie tye saam n lag tesame met die traan bring. 🕯❤
  • Immensley thank you for sharing the service, Richard thank you and family thank you.
  • @rupert7780
    Best of the best, a true Leader RIV Kolonel.
  • @chriserasmus
    Soos met almal van ons is daar 'n tyd om te gaan. Meeste van ons gaan ongesiens. Dan is daar die Jan Breytenbachs van ons tyd. Ek het hom nie goed geken nie. Hy was een van die min wat niks hoef te gesê of gedoen het nie, hy het 'n teenwoordigheid gehad wat nie almal beskore is nie. Hy was 'n man tussen manne, geliefd gevrees en gewild. Rus in vrede.
  • Ek salueer jou Kol ...sal jou nooit vergeet nie ! 32Bn Laaste Groet 2de Lt Anton Hart
  • Hierdie uitsending het my oog gevang. Is dit Jan Breytenbach van Wellington ( Breyten en Rachel se broer) se begrafnisdiens? Sal waardeer as iemand hierop antwoord.