PLAASAANVAL - GROBBELAAR-EGPAAR TZANEEN

Published 2024-06-21
Bulletin redakteur, Joe Dreyer, het met die bejaarde Grobbelaar-egpaar op hul plaas in Agatha buite Tzaneen, die traumatiese nag van 8 Junie herleef.