Plaasbestuurder vertel oor trauma ná plaasmoord

Published 2023-03-31
Fanie Botha het op 24 April 2021 op sy vrou, Annemarie, en haar verstandelik gestremde seun, Ruan Brits (36), se liggame in ʼn plaashuis op Valley Farm naby Mbombela afgekom.